Ontstaan

Die Jacobs familie hou nog altyd van kosmaak en kuier.

Hierdie webwerf het ontstaan in 2011 as 'n plek waar ons in kontak kan bly oor die Internet, en ons resepte en stories met mekaar kan deel.

Ter nagedagtenis aan Ouma Elize Jacobs, wie die familie nooit sal vergeet nie.

No comments:

Post a Comment